)

You are sponsoring

Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan

Luthan Absalon (o/17), Helgard Bruwer (o/15), Yanick Du Plessis  (o/15) en Sean-Douglas Cedras (o/15), van Hoërskool Robertson is verkies tot die Noord-Boland Krieketspan.