)

You are sponsoring

Hoërskool DF Malan Tennisspelers presteer

Hoërskool DF Malan van Kaapstad is baie trots op Carla Stander en Francé Esterhuyse wat die WP-skolespan teen ‘n OP toerspan verteenwoordig het. WP het die toernooi gemaklik gewen.