)

You are sponsoring

Hoërskool Brackenfell Gr 11 leerders besoek Kirstenbosch

Hoërskool Brackenfell van Kaapstad se Gr 11 leerders het Kirstenbosch Botaniese Tuine besoek as deel van die Lewenswetenskappe (biologie) leerplan. Die leerders het dit baie geniet. Foto Krediet: Stephan Fourie