)

You are sponsoring

Waldrè Kotze van Hoërskool Strand

Waldre Kotze het op 22 September aan die Goju Rya Nasionale Karatekampioenskap in Stellenbosch deelgeneem en ‘n brons medalje in die kata in sy ouderdomsgroep verower.