)

You are sponsoring

HS Strand - Hamlet by Arts Cape

HS Strand se Engels Huistaal-matriekleerders het vandag Hamlet gaan kyk by die Artscape. Wat ‘n heerlike manier om die kwartaal mee af te skop.