)

You are sponsoring

Hoërskool Strand se Wiehann Meyer

Mooi prestasie vir Wiehann Meyer. Hy het 7-16 Julie vir Suid-Afrika in die o.17 Wêreld Junior Toernooi in Johannesburg aksienetbal gespeel. Hulle het teen Australië, Nieu-Seeland en Engeland gespeel.