)

You are sponsoring

Hannes Swart van DF Malan Hoërskool

Ons is baie trots op Hannes Swart. Hy is die nommer 1-tennisspeler vir die o.17A Wes-Kaapspan wat gedurende 10 -13 Julie in Durban aan die “SA School Sports”-kompetisie deelgeneem het.…