)

You are sponsoring

Hoërskool Noordkaap 0/16A Netbalspan wen hul liga

Hoërskool Noordkaap in Kimberley se 0/16A Netbalspan het hul Frances Baardliga gewen en word ook as wenners vir die Noord-Kaap Provinsies gekroon. Hulle het gaan deelneem aan die SA Skolekampioenskappe…