)

You are sponsoring
Netbal mylpale - Hoërskool Punt vereer spelers se prestasies

Netbal mylpale - Hoërskool Punt vereer spelers se prestasies

Netbal mylpale. Hoërskool Punt Netbalsterre bereik merkwaardige mylpale! Hoërskool Punt, Mosselbaai, vier met groot trots die uitstaande mylpale van drie van die eerstespan‑netbalspelers. Hierdie prestasies is ’n bewys van hul…