)

You are sponsoring
Sentraal-netbaltoernooi - Hoërskool Garsfontein maak skoonskip

Sentraal-netbaltoernooi - Hoërskool Garsfontein maak skoonskip

Sentraal-netbaltoernooi. Hoërskool Garsfontein-netbalspanne skitter by Sentraal-toernooi. Hoërskool Garsfontein se netbalspanne het die afgelope naweek in Bloemfontein ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Sentraal-netbaltoernooi. Beide die o/16A-span en die Eerstespan het…