)

You are sponsoring

Hoërskool Upington Tennis: Elanie Brand

Elanie Brand het die afgelope vakansie aan die Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria deelgeneem vir 0/15. Sy het haar uitstekend van haar taak gekwyt deur 9 uit 10 enkelwedstryde te wen.…