)

You are sponsoring

Laerskool Oranje-Noord Atletiek Nuus

HE Olivier verwerf ‘n brons medalje by die SA Atletiekkampioenskappe. Hy spring ‘n hoogte van 1,44m.  Dit is sy persoonlike beste. Laerskool Oranje-Noord is baie trots op hom.