)

You are sponsoring
Jens Netbaltoernooi - Hoërskool Driehoek is witwarm

Jens Netbaltoernooi - Hoërskool Driehoek is witwarm

Jens Netbaltoernooi. Nie eens die uitmergelende Bosveld-hitte kon die Hoekies keer nie — hul spanne het witwarm netbal gespeel en die toernooi oorheers! 🏆 Skool van die Toernooi: Hoërskool Driehoek…