)

You are sponsoring

Laerskool Oranje-Noord Neem deel aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms

Twaalf van Laerskool Oranje-Noord se atlete gaan die naweek te Kimberley deelneem aan die Noord-kaap atletiekbyeenkoms.  Ons is trots op hulle.