)

You are sponsoring
Greg Beling Hokkiefees - Hoër Volkskool Graaff Reinet blink uit

Greg Beling Hokkiefees - Hoër Volkskool Graaff Reinet blink uit

Greg Beling Hokkiefees – Hoër Volkskool Graaff-Reinet se hokkiespan het hierdie naweek met trots deelgeneem aan die Greg Beling Hokkiefees in Oos-Londen. Die toernooi, wat spanne van regoor Suid-Afrika lok,…