)

You are sponsoring
Tweekampspan - Hoër Meisieskool Oranje dra Vrystaat trots

Tweekampspan - Hoër Meisieskool Oranje dra Vrystaat trots

Tweekampspan – Hoër Meisieskool Oranje se tweekampspan het ’n merkwaardige mylpaal bereik. Sewe atlete is gekies om die Vrystaat by die komende Suid-Afrikaanse tweekampkampioenskap in Oudtshoorn te verteenwoordig. Die span…