)

You are sponsoring
Skole-Krieket - Hoërskool Stellenberg wen teen SACS

Skole-Krieket - Hoërskool Stellenberg wen teen SACS

Skole-Krieket. 🏏 Stellenberg se kriekethelde skitter in Kaapstad! Wat ’n terugvegpoging! Na ’n wankelrige begin op 18/3 het kaptein JJ Rothman en sy onder-kaptein Wilhelm Smet die skip ferm gestabiliseer…