)

You are sponsoring
Jaarlikse atletiekbyeenkoms - Noordheuwel teen Menlopark

Jaarlikse atletiekbyeenkoms - Noordheuwel teen Menlopark

Jaarlikse atletiekbyeenkoms. Hoërskool Noordheuwel Atletieknuus. Die jaarlikse atletiekbyeenkoms tussen Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp en Hoërskool Menlopark, Pretoria. het onlangs plaasgevind. Hierdie byeenkoms is vanjaar amptelik herdoop en sal voortaan bekend staan…