)

You are sponsoring
Boland-krieket Streekspanne - HTS Drostdy trots op krieketspelers

Boland-krieket Streekspanne - HTS Drostdy trots op krieketspelers

Boland-krieket Streekspanne. HTS Drostdy vier groot sporttrots! Nege leerders van HTS Drostdy, Worcester, is met uitnemende prestasie tot Boland-krieketspanne verkies. Hierdie spanne gaan in die Desember-vakansie landwyd aan toernooie deelneem.…