)

You are sponsoring
Alpha Wiskunde prestasie - Hoërskool Montana Pretoria

Alpha Wiskunde prestasie - Hoërskool Montana Pretoria

Alpha Wiskunde prestasie. 🎉 Gustav Liebenberg tweede beste in Suid-Afrika Hoërskool Montana, Pretoria, is ongelooflik trots op Gustav Liebenberg, die skool se Dux-leerder van 2025. Hy het ’n uitsonderlike 98%…