)

You are sponsoring
Skole krieket - Hoërskool Jim Fouché kraai koning teen Witteberg

Skole krieket - Hoërskool Jim Fouché kraai koning teen Witteberg

Skole krieket. 🏏JF se eerste krieketspan oorheers Witteberg in reënverstoorde skole krieket kragmeting. Hoërskool Jim Fouché (Bloemfontein) se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 74 lopies behaal teen Hoërskool…