)

You are sponsoring
Nasionale Skole Hokkie - Hoërskool Gimnasium Paarl skitter

Nasionale Skole Hokkie - Hoërskool Gimnasium Paarl skitter

Nasionale Skole Hokkie. 🏑 Hoërskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale hokkie-verhoog! Hoërskool Gimnasium Paarl het die afgelope naweek ’n reeks uitsonderlike prestasies behaal tydens verskeie nasionale hokkietoernooie. Daarmee bevestig die…