)

You are sponsoring
Provinsiale Ritmiese Gimnastiek - Hoërskool Langenhoven

Provinsiale Ritmiese Gimnastiek - Hoërskool Langenhoven

Ritmiese Gimnastiek. 🎉 Leonora Roeleveld blink uit in ritmiese gimnastiek! Hoërskool Langenhoven, Riversdal. Hoërskool Langenhoven se ster-gimnas, Leonora Roeleveld, het op 19 Julie deelgeneem aan die Eden-provinsiale Ritmiese Gimnastiek proewe.…