)

You are sponsoring
Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi - Hoërskool Framesby

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi - Hoërskool Framesby

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – Drie leerders van Hoërskool Framesby, Gqeberha se skaaksterre het deelgeneem aan die Oos-Kaap skaakstreekstoernooi. Dit het plaasgevind van 9 tot 12 Julie in Dikeni. Hulle het…