)

You are sponsoring
Oorwinningsglorie van Coetzer drieling - Hoërskool Overvaal

Oorwinningsglorie van Coetzer drieling - Hoërskool Overvaal

Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – Hoërskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…