)

You are sponsoring
SA Open Styles Karate - Hoërskool Sentraal

SA Open Styles Karate - Hoërskool Sentraal

SA Open Styles Karate. Goud, Silwer én Protea-toekenning vir Sentraal karate-kampioen! Johanco Greyvenstein, ’n leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het die SA Open All Styles Karate Championship behoorlik oorheers.…