)

You are sponsoring
Wes-Kaap netbalproewe - Hoërskool Bredasdorp

Wes-Kaap netbalproewe - Hoërskool Bredasdorp

Wes-Kaap netbalproewe. Vier netbalspelers van Hoërskool Bredasdorp, Junicke Newman (o/18), Zani Neethling (o/16), Alicia Mukaratirwa (o/15) en Lindzé Diedericks (o/15), neem eerskomende naweek (23 en 24 Mei) aan die finale…