)

You are sponsoring

Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom nuwe personeel

HSP verwelkom graag die volgende personeel by die Punt-familie: Agter:  Me. Marie Skeen, Me. Liandre le Clus Middel:  Me. Jo-Mari van der Merwe Voor:  Me. Marlene Botha, Caro Barkhuizen