)

You are sponsoring
Oudkaptein gekies vir Proteas - Hoër Meisieskool Oranje

Oudkaptein gekies vir Proteas - Hoër Meisieskool Oranje

Oudkaptein gekies vir Proteas – Ané Janse van Vuuren, oud-leerder en oud-hokkiekaptein, van Hoër Meisieskool Oranje is ingesluit in die Protea-hokkiespan. Sy is in die groep ingesluit wat volgende week…