)

You are sponsoring

Deon Neethling van Laerskool Outeniqua het die landswye Woolworths kompetisie gewen

Deon Neethling van Laerskool Outeniqua het die landswye Woolworths kompetisie, “Imagine a Waterless World” gewen.  Hy het ‘n koopbewys van Woolworths gewen asook ‘n watertenk wat by Laerskool Outeniqua geinstalleer…