)

You are sponsoring

Laerskool Outeniqua Muurbal Nuus

Baie geluk aan Ian de Jager van Laerskool Outeniqua in George wat die SA-muurbal plattelandspan no.1 A-afdeling behaal het. Ons hou hierdie kranige muurbal-speler van Outeniqua met groot belangstelling dop.