Leerderraad 2024. Laerskool Meiringspark, Klerksdorp, het hul leerderraad van twaalf dogters en twaalf seuns vir 2024 bekend gemaak.
Dogters leerderraad:
- Tiana Britz
- Shadé Swart
- Mieke Meyer
- Mia Smith
- Montenique Vertue
- Bernice Wehmeyer
- Leainé Strydom
- Animé Le Roux
- Monja De Beer
- Chanré Uys
- Suné Van Wyk
- Ilze Delport
Seuns leerderraad:

- Lebo Motsatsi
- Jason-Lee Greeff
- Hanro Kapp
- Jeandré Greyling
- Estian Botha
- Christiaan Jonker
- Kganya Dala
- Zivan Theron
- Cobus Hanekom
- Cai Viljoen
- Chailo J van Rensburg
- Tebogo Masiga
‘n Leier met invloed en wat weet hoe on sy/haar invloed te bestuur, is van onskatbare waarde vir ‘n skool. Leiers at ontwikkel is tot ‘n invloedryke rolspaeler, sal op die ou end ook tot voordeel van die breër gemeenskap wees.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.laerskoolmeiringspark.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








