)

Uur-byeenkoms Hoër Jongenskool Paarl

Die Hoër Jongenskool Paarl het op 20 September 2016 hulle Uur-atletiekbyeenkoms gehad.

TRADISIE MET ‘N TOEKOMS

Hierdie frase omskryf die etos van die Hoër Jongenskool Paarl. Hoewel ons een van die oudste skole in Suid-Afrika is, is ons bly om deel te wees van die elektroniese snelweg van die 21ste eeu. Dit bied ons die geleentheid nie net om in voeling te bly met duisende oudstudente van dwarsoor die wêreld nie, maar ook om nuwe vriende te maak.

Ons is gretig om van ander te leer, asook om terselfdertyd ander mense aan ons sentrum van uitnemendheid met sy drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap bekend te stel.

Become a Sponsor

Related Posts

Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

Neem asb. kennis dat Schoolthatrock vanaf 16 Junie 2026 saamgesmelt het met Novus Media. Lees voortaan die beste skolenuus op https://novanews.co.za en kliek op Schools Zone en Schools Sport Zone…

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Leave a Reply

You Missed

Schoolsthatrock – Geïnkorporeer met Novus Media

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted