Vrystaat Fietsry Federasie. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se Bergfietsryers is vereer vir hul bergfiets prestasies gedurende die jaar. Die toekennings is gemaak by die Vrystaat Fietsry Federasie se jaarlikse prysuitdeling.
Jordania het 3de geëindig in die skole XCO reeks en 2de in die XCM reeks.
Prestasies behaal:
- Lané Fouché word aangewys as die Nipper en Sprog ryer van die jaar
- Wian Botes, Ricco Fourie, Ané Nel en Janco Fourie word vereer vir uitstaande bergfiets prestasies.
Die volgende ryers kry ook Vrystaat kleure vir XCO en XCM.
- Lané Fouché
- Ané Nel
- Wian Botes
- Ricco Fourie
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s verskaf










