)

Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Upington

Prysuitdeling 2024. Met die Prysuitdeling 2024 van Hoërskool Upington het die volgende leerder trofeë ontvang:

  • Johan Louw: Robertson beker vir die beste wiskunde leerder in Graad 12
  • Kari Louw: Piet Cilliers beker vir die beste prestasie in wiskunde en Fisiese wetenskap Graad 11
  • Kayla Smith: Toekenning vir die beste kreatiewe skryfwerk – Graad 12, Afrikaans Huistaal
  • Khayl Markus: Award for best creative writng Grade 12 English Home Language
  • Anthea Havenga: Award for best creative writing – Grade 12 English First additional lauguage
Johan Louw en Kayla Smith
Khayl Markus en Anthea Havenga

Seunshokkie Bekerwenners

  • Corne Kriek: Beste vordering junior seuns
  • De Villiers Fourie en Roux Erasmus: Beste junior seunsspeler (word gedeel)
  • John-Dre Rooi: Beste vordering senior seuns
  • Nico van der Westhuizen: Beste senior seunsspeler
  • Jano Kühn: Johan Swart trofee vir volgehoue bydrae tot seunshokkie
  • Migael van der Colff: Wesselsbeker vir seunshokkiespeler van die jaar
Corne Kriek, De Villiers Fourie en Roux Erasmus
John-Dre Rooi, Nico van der Westhuizen, Jano Kühn

Skiet Bekerwenners

  • Johan Serfontein: Beste Veergeweerskut
  • Beste Sportergeweerskut: Annika Greyvensteyn
  • Matthew Wessels: Beste Pistoolskut
Johan Serfontein, Annika Greyvenstein, Matthew Wessels

Skaakbeker wenner

  • Mziwandile Links: Award for the best chess player.
Mziwandile Links

Netbal

  • Tarien Karsten en Tameeca Titus: Beste netbalspeler: o.15
  • Karabo Marabi: Beste vordering o.16
  • Rodminlin Lacharea: Beste vordering o.14
  • Carla Hanekom: Beste speelster o.14
  • Kayla Esterhuizen: Beste vordering o.15
  • Anria Oberholzer: Upington Dorp Wisseltrofee: Beste o.19 speelster
  • Liebe Karsten: Mees belowende speelster
  • Rukhya van Rooi: Beste vordering o.19
Tarien Karsten, Tameeca Titus, Karabo Marabi, Rodminlin Lacharea, Carla Hanekom
Kayla Esterhuizen, Anria Oberholzer, Liebe Karsten, Rukhya van Rooi

Tennis

  • Clariza Swart: Toekenning vir Beste vordering dogters
  • Karel du Plessis: Beste vordering seuns
  • Christopher Hudson: Beste junior speler
  • Rohlandi van der Ryst: Beste junior speelster
  • Amé Kotzé: Beste senior speelster
  • Hédrik Agenbach en Bernard Coetzee: Beste dubbels spelers
  • Amé Kotzé en Rohlandi van der Ryst: Beste dubbels speelsters
Clariza Swart, Karel du Plessis, Hédrik Agenbach en Bernard Coetzee
Christopher Hudson, Rohlandi van der Ryst, Amé Kotzé

Dogtershokkie

  • Joané Nortjé: Beste vordering junior dogters
  • Tessa Ludik: Beste Junior speelster
  • Tune Malan: Beste vordering senior dogters
  • Tyhanna Jv Rensburg: Beste senior speelster
  • Henriette Burger: Jessie Swart trofee, Volgehoue bydrae tot hokkie
  • Gaby de Gois: Wessels beker, Speelster van die jaar
Joané Nortjé, Tessa Ludik, Tune Malan
Henriette Burger, Gaby de Gois, Tyhanna Jv Rensburg

Spesiale Toekennings:

  • Mariné Pretorius: Junior Sportvrou
  • Vaylon Lombard en Ruann Esterhuizen: Junior Sportseun: (deel toekenning)
  • Amé Kotzé: Senior Sportvrou
  • Johan Louw: Senior Sportman; SA kleure tweekamp
  • Johan Louw: De Humanitate. Hierdie is die hoogste vorm va erekleure eat aan ‘n Graad 12 leerder toeheken kan word. Veelsydigheid is ‘n belangrike faset van hierdie toekenning. Benewens akademiese prestasie word leierskap ook in ag geneem.
  • Jascha Scheepers: Anne Marie Twyman Beker, Uitstaande diens en lojaliteit teenoor die skool
Mariné Pretorius, Vaylon Lombard, Ruann Esterhuizen, Amé Kotzé
Johan Louw, Jascha Scheepers, Johan Louw

Perdry

  • Ansu de Jager: Aalwyn le Roux wisseltrofee, Beste Saalperd ruiter
Ansu de Jager

Krieket

  • Ruann Esterhuizen: Beste senior speler
  • CJ Botha: Beste Junior speler
Ruann Esterhuizen, CJ Botha

Swem

  • Mariné Pretorius: Red en Judy Redelinghuys beker – Beste dogters swemmer
  • Johan Louw: Red en Judy Redelinghuys beker – Beste seuns swemmer
Mariné Pretorius, Johan Louw

Drama

  • Laudrick Tanga, Heyna Cupido, Ryan Willemse, Alrine Cloete, Khayl Markus: Auto Luxus Award for outstanding drama.
  • Grace Meyer: The Nasou trophy for Outstanding Contribution to drama.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.uppies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal