)

Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell

Senekal Redenaarsfees. Foto: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Alissa Pretorius, Nacah Bosch, AJ Pretorius, Franzelle van Zyl. Voor: Muller Bosch. Afwesig: Diwan Smit, Wian Smit en Emma Smit.

Tien leerders van Truida Kestell Primêre Skool het aan die Senekal Redenaarsfees deelgeneem. Hulle het baie goed presteer.

Die uitslae van die Senekal Redenaarsfees is as volg:

  • Franzelle van Zyl (Graad 3) Goud
  • Müller Bosch (Graad 3) Goud en Lekkerste Geluister
  • Diwan Smit (Graad 3) Goud
  • Muhammad Latiff (Graad 4) Goud en Lekkerste Geluister
  • Nacah Bosch (Graad 5) Goud en Lekkerste Geluister
  • Wian Smit (Graad 5) Goud en Beste Taalgebruik
  • AJ Pretorius (Graad 5) Goud en Beste Taalgebruik
  • Alissa Pretorius (Graad 6) Goud en Beste Taalgebruik
  • Layya Latiff (Graad 6) Goud
  • Emma Smit (Graad 7) Silwer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/home

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal