NWU Top 30 Atletiek. Die Errie-atlete het hul naam hoog gehou by die NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Hoërskool Ermelo het 11 en 12 Oktober aan die NWU Puk Top 30-Atletiekbyeenkoms te Potchefstroom deelgeneem.
Die atlete het uitsonderlike plekke behaal:
- Liané Cilliers (dogters o.14) behaal ’n derde plek in die 1500m.
- Mnqobi Mabuza (seuns o.15) einde agtste in die 1500m.
- Luan Greyling (seuns o.16) behaal ’n vierde plek in die 800m.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








