SA Mathematics Team Competition. Janro Malan, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem het aan die SA Mathematics Team Competition (SAMTC).
Janro was deel van die Vrystaat provinsiale span. Die A-span het negende geëindig uit 42 spanne. Janro verwerf hiermee sy Vrystaatkleure vir Wiskunde.
Die Seniors 1 spanlede:
- Stiaan Scheepers
- Ivan Graaff
- Ellie Ras
- Palesa Tsipo
- Lianri Fourie
- Linsey Neveling
- Janro Malan
- Konain Ahmed
- Jaco Deysel
- Demilade Ogundeji

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









