Kreatiewe Skryfkompetisie. Foto: Kean saam met sy Afrikaans-onderwyser, mnr Herman Naudé.
Grey Kollege graad 12 leerder, Kean Geustyn, het ‘n nasionale derde plek in Beeld se Kreatiewe Skryfkompetisie behaal.
Kean se opstel, Toegelsuit in my eie hel, het punte van tussen 90% en 100% deur beoordelaars ontvang en is slegs getroef deur twee matriekdogters van onderskeidelik Toegelsuit in my eie hel en Hoërskool Noordheuwel. Kean kraai koning onder die manne.
Chris Goosen (ook graad 12) se opstel het in die 11de posisie geëindig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








