NWU Prestige Sewes toernooi. Grey Kollege se o.17A span is gekroon is as die kampioene van die NWU Prestige Sewes toernooi.
The team competed with teams such as Paul Roos Gymnasium, Noordheuwel High School, Hoër Landbouskool Boland, Westville Boys High, Durban High School, Hoërskool Waterkloof, Wesvalia High School, Rustenburg High School and Welkom Gymnasium for top honors.
Hulle het sonder ‘n verlies voortgegaan en in die finaal teen Hoërskool Nelspruit gewen om as die kampioene weg te stap.
AJ Booysen en Lamla Mgedezi het ook ‘n paar individuele toekennings behaal:
- Droomspan: Lamla Mgedezi en AJ Booysen
- Speler van die wedstryd, finaal: AJ Booysen
- Speler van die toernooi: AJ Booysen


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegesecondary.com/
Foto’s verskaf









