Vrystaat Landloop Kampioenskappe. Vier van Hoërskool Trio se atlete het deelgeneem aan die Vrystaat landloop kampioenskappe. Die kampioenskappe het gedurende die naweek van 3 Augustus plaasgevind.
Hoërskool Trio se atlete:
- Wian Pienaar
- Charmae Donald
- Ernst Eloff
- Dwayne Pienaar
Charmae Donald is ook in die Vrystaatspan ingesluit wat aan die die SA-kampioenskappe in Vanderbijlpark gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










