Vrystaat meisies muurbal. Bree Oliver, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is deel van die o.13 Vrystaat meisies muurbal span. Die span het vanaf 15 tot 19 Junie deelgeneem aan die Inter Provinsiale Toernooi in Port Elizabeth. Die Vrystaatspan eindig 6de uit twaalf provinsies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










