Skaak. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dian van Brakel (Graad 6), Adriaan du Toit (Graad 6), Brendon Dicks (Graad 5) en Eugene Smith (Graad 3), het Saterdag, 13 Julie, aan die skaakproewe deelgeneem. Eugene het al sy wedstryde gewen en daarmee die eerste plek behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










