Vrystaat Skole Rugbyspanne. Elf rugbyspelers van Hoërskool Bloemfontein is ingesluit in verskeie Vrystaat Skole Rugbyspanne.
Vrystaat Kiewiete o.16:
- Keletso Thaele
- Sandile Msimango
- Jacques Dicks
Vrystaat Kiewiete o.19:
- Mosa Diphoko
- Keanu van Heerden
- Jamal Pretoruis
- Wessel van der Merwe
- Branden Erasmus
- Zander Pretoruis
- Hlalele Motaki
- Jano Jackson

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf










