Netbalspan – HoĆ«rskool Ermelo se netbalspan het op Dinsdag, 7 Mei te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie.
Erries het uitstekend presteer. Die uitslae van die Netbalspanne was as volg:
- o.14A-span wen 21-3
- o.14B-span wen 11-5
- o.15Aās verloor 5-21
- o.15Bās verloor 7-20
- o.16A-span wen 26-9
- o.16B wen 10-7
- Tweede span verloor 13-17 en
- Die eerste span wen met ān besondere 41-24.
Meer skolenuus: https:// schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








