Vrystaat Voortrekkers Jeugleiers. Drie Graad 11 leerders van Hoërskool Trio, Kroonstad, is deel van die Vrystaat Voortrekkers Jeugleiers.
Dit is die hoogste leierskap posisie wat ‘n Verkenner in die Vrystaat kan beklee onder President Verkenners. Dit is ‘n groot voorreg vir Hoërskool Trio om so baie leerders uit een skool te hê en dan ook waarvan een die Voorsitter is.
Die drie Trio Jeugleiers is:
- Samantha Mynhardt
- Johan Kriel
- Righard van Zyl (Voorsitter)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








