)

Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap – Hoërskool Upington

Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap. Nicolaas van Niekerk, Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, het op Saterdag, 9 Maart, aan die Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap deelgeneem.

Hy is na die kampioenskap opgeneem in die Noord-Kaap span. Hierdie span gaan deelneem aan die Nasionale Kampioenskappe. Dit vind plaas op 17 en 18 Mei in Johannesburg. Indien Nicolaas hom hier goed van sy taak kwyt, sal hy in aanmerking kan kom om sy land te verteenwoording In Japan gedurende Okober.

Nicolaas het ook ‘n Brons Medalje in die Elite groep ontvang waar hy teen swartbelt karatekas geveg het, alhoewel hy nog ‘n Novice lid is.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.uppies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal