Krieket. Hoërskool Fichardtpark se 2de krieketspan het teen Hoërskool Staatspresident Swart, Brandfort, se 1ste span gespeel.
Fichardtpark se beste boulers:
- JC van der Linde; 4 paaltjies vir 7 lopies in 4 beurte
- Kyle Swart; 3 paaltjies vir 7 lopies in 4 beurte
SPS word beperk tot 96 in 20 beurte.
Fichies se beste kolwers:
- Kyle Swart behaal 30 lopie van slegs 20 balle
- Heinrich Kemp behaal 18 lopies van 28 balle
Fichies wen met 7 paaltjies in 12.3 beurte.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








