SA Platteland Rugby. Twee van Hoërskool SPS Brandfort se leerders, Xander van Heerden en Adriaan Pienaar, is gekies as deel van die o.16 en o.13 SA Platteland Rugby spanne.
Die SA Platteland span het reeds vertrek na Frankryk. Ons glo dat die span elke oomblik van die toer sal geniet, hul harte sal uitspeel en veilig terugkeer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








