)

Winelands Mini Masters Tennistoernooi – Hoërskool Hermanus

Winelands Mini Masters Tennistoernooi. Twee van Hoërskool Hermanus se leerders, Surita Lamprecht en Jean Joubert, het die afgelope naweek aan die Winelands Mini Masters tennistoernooi deelgeneem.

Die Top 8 spelers na afloop van die 2023 Winelands Mini Series word uitgenooi om aan die Masters Toernooi deel te neem.

Jean behaal ‘n derde plek in die Seuns 0.16 en Surita ‘n vyfde plek in die Dogters 0.16 afdelings.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hermanushigh.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal